dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Uit die Woord

BS1:    Batebeginsel

Sewe sleutels deur Randy Alcorn om die geluk van vreugdevolle offervaardigheid te ontdek.  (1 x bladsy)

Klik hier vir dokument

BS2:    Bybel oor Dankoffers

Bybelverse uit Ou en Nuwe Testament word binne hul verband met mekaar verbind om die hele Bybelse waarhede te toon.  Selfwerksaamheid deur invul woorde lei tot vrugbare bespreking.  (8 x bladsye)

Klik hier vir dokument

BS3:    Dankbaarheid (Leef ‘n lewe)

Een blad Bybelstudie toon ‘n lewe van dankbaarheid.  (1 x bladsy)

Klik hier vir dokument

BS4:    Finansiële vryheid en Vrede

Brian Kluth (www.kluth.org) gee 30 Bybelse beginsels vir finansiële vrede en vryheid.  Die kontraste tussen die “mens se pad” en “God se pad” lei tot vrugbare bespreking.  (Engels = 1 x bladsy)

Klik hier vir dokument

BS5:    Hoe voel ek oor God en geld (vir kleingroepe)

Watter emosie bring die woord/begrip “geld” by jou?  Die verskillende gevoelens oor geld is moeilik om te verduidelik.  In hierdie Bybelstudie word groepe genooi en begelei op ‘n pad met drie vlakke wat lei tot beter begrip van ons houding.  Vir studie oor ‘n lang tydperk.  (10 x bladsye)

Klik hier vir dokument

BS6:    Oorsig oor materiële besit in Spreuke

‘n Eerste oorsig oor die manier waarop daar in Spreuke oor rykdom en armoede, geld en goed gepraat word.  Hoe help Spreuke ons as gelowiges om met materiële dinge om te gaan?  (9 x bladsye)

Klik hier vir dokument

BS7:    Verskillende Bybelgedeeltes

Wat gebeur met ‘n mens se beskouing oor besittings wanneer jy die Here werklik ontmoet?  Verskillende Bybelgedeeltes gee die antwoord.  (4 x bladsye)

Klik hier vir dokument

BS8:    Waarhede uit die Woord

Verskillende Skrifgedeeltes vir groepsbespreking om Bybelse waarhede te ontdek.

Vir groepe.  (1 x bladsy)

Klik hier vir dokument

BS9:   Bybelse waarheid oor Rentmeesterskap

Oorsig van die belangrikste fasette van die Bybelse boodskap oor materiële besit.  (5 x bladsye)

Klik hier vir dokument