dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Kort waarhede

Ons denke oor Dankoffers

Die Bybel leer vir ons dat iemand wat aan die Here behoort, sy/haar Dank-offer as erkenning teenoor die Here gee by die plek waar die Here aanbid en die gemeensaamheid van gelowiges ervaar word.  

Dit word gegee met die vertroue dat die gemeente se leierskap dit ten beste vir die Koninkryk sal aanwend.

Bykomend tot die gewone Dankoffer gee gelowiges ook (bo-en-behalwe die dank-offer) offers vir spesifieke sake. Byvoorbeeld vir sending of barmhartigheid.

Maar die gewone dankoffer bly die kern.  

 

Ons kommunikasie oor Dankoffers

Die Bybelse manier van kommunikasie vra dat gelowiges hulle dankoffers vir die Here gee, en dat die gemeente daarvolgens begroot om die Here se koninkryk te laat kom.

By fondsinsameling daarenteen, word eers begroot en dan word planne beraam oor hoe die begroting “gediens” kan word.   Mense word versoek om fondse beskikbaar te stel sodat die werk gedoen kan word.

Gemeentes behoort volgens die eerste, Bybelse manier te handel.