dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Vir leiers

GEMEENTE SE FINANSIëLE POTENSIAAL

Interessante berekening van die potensiaal wat vir Koninkrykswerk beskikbaar sal wees indien lidmate gemiddeld 1% meer vir die Here gee.

Klik hier vir dokument

LEER OOR BEMAKINGS (ENGELS)

Gregory A ring deel sy insigte oor boedel beplanning en erflatings vir lidmate.

Klik hier vir dokument

ASPEKTE WAT DANKOFFERPATRONE IN ‘N GEMEENTE RAAK

Coenie Burger noem 8 aspekte wat ‘n invloed op Dankofferpatrone het.

Klik hier vir dokument

FINANSIëLE BESTUURSPLAN VIR GEMEENTES

‘n Battery van vrae wat tot ‘n Bestuursplan vir gemeentes kan lei.  Doelwitte en uitvoerbare planne kan daaruit in werking gestel word.

Klik hier vir dokument

“GUIDE 2 CAPITAL CAMPAIGNS”

Beoog om kerk of saal te bou? Lees wat Brian Kluth in sy boekie van 15 bladsye skryf.

Klik hier vir dokument

“GUIDE 2 INCREASE GIVING”

Die lering en roeping van mense om vrygewig vir die Here se werk te lewe, is ‘n voortgaande tema in die Bybel.  Wanneer ‘n kerkraad besluit om die lidmate te lei op ‘n pad van groter vrygewigheid, is hulle op ‘n Bybelse pad!

Klik hier vir dokument

HERB MILLER SE “26 NUGGETS”

Herb Miller het 26 boekies geskryf oor gemeentes, hulle bestuur en rentmeesterskap.  Hier word ‘n opsomming van elkeen gegee.

Klik hier vir dokument

HOEKOM IS DIT VIR PREDIKANTE MOEILIK OM OOR GELD TE PRAAT?

Monty Sahd het die insigte in 3 boeke saamgevat om die saak te verduidelik.  Hy gee ook ‘n aantal bakens oor hoe om oor Rentmeesterskap te praat/preek.

Klik hier vir dokument

MOTIVERING MET 7 PUNTE

Sewe uitvoerbare wenke waarmee kerkrade gelowiges kan help om offervaardig te bly in tye van ekonomiese druk.

Klik hier vir dokument

RENTMEESTERSKAP IDEES

Brian Kluth deel 7 idees oor Offervaardigheid wat steeds toepaslik is.

Klik hier vir dokument