dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Preke en Preeksketse

PREEK:  CHRISTELIKE VRYGEWIGHEID (Powerpoint)

Preekskets op PowerPoint oor 2 Kor. 8

Klik hier vir dokument

PREEK:  Mark 12:41

Preekskets oor die arm weduwee oor wie se nietige gawe Jesus baie positief was.

Klik hier vir dokument

PREEK:  GELOOFSOFFERS VIR SENDING (FIL 4 à POWERPOINT)

Paulus se dank en erkentlikheid teenoor die gemeente in Filipi is die uitgangspunt vir Offervaardigheid t.o.v. Sending geloofsoffers.

Klik hier vir dokument

PREEK:  WAT DANKOFFER DOEN (2 Kor 9:6-8 à POWERPOINT)

Preekskets:  Dankoffer maak wenners wat gelukkig is en oorvloed ervaar.

Klik hier vir dokument

PREEKHULP: STORIES MET HUMOR

Vyf bladsye met illustrasies en stories oor Offervaardigheid wat Brian Kluth saamgestel het.

Klik hier vir dokument

PREEKHULP:  AANHALINGS EN BYBELDELE

Aanhalings oor besittings met Bybelverwysings oor die “mens se pad” en “God se pad” deur Brian Kluth.

Klik hier vir dokument

PREEKSKETS:  CHRISTELIKE VRYGEWIGHEID (2 Kor 8)

‘n Uiteensetting en motivering oor Vrygewigheid.

Klik hier vir dokument

PREEKSKETSE:  OORSIG VAN VERSKEIE

Monty Sahd het ‘n samevatting gemaak van drie Preekbundels wat oor Rentmeesterskap handel.

Klik hier vir dokument