Erediens Hulpmiddels
EREDIENS DANKOFFERTYD
Hier word Bybelse en ander waarhede gegee wat tydens Dankoffertyd in die Erediens gebruik kan word om ‘n kultuur van offervaardigheid en vrygewigheid te stimuleer. Dit is in kategorieë verdeel en kan deur ‘n diaken/eredienswerker tydens Dankoffertyd voorgelees word.
EREDIENS DANKOFFERTYD POWERPOINT
Skyfies wat afgelaai kan word sodat daar elke Sondag een tydens Dankoffertyd in die Erediens vertoon kan word. Dit bevorder ‘n kultuur van offervaardigheid.