Tuis
Jesus het self gesê: “Om te gee, maak ‘n mens gelukkiger as om te ontvang.” (Hand 20:35) en:
“Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” (Matt 6:21)
Hartlik welkom by die webblad wat jou kan help om meer van die Bybel se waarhede oor geld en besittings te verstaan. Jy sal ook kan sien hoe die waarhede prakties geleer en ervaar kan word.
Vir gemeentes is dit bedoel as ‘n inligtingsbron wat vrylik gebruik kan word.
Jy word ook genooi om deur kommentaar en interaksie saam te streef daartoe dat ons saam beter diensbaar kan wees aan die Here en aan mekaar. Stuur asb ‘n e-pos aan my by francois@bybelsevrygewigheid.co.za.
Gebruik die skakels heelbo om toegang te kry tot die verskillende onderwerpe.
Francois Cillié
083 627 6578